Mark Harmon

Mark Harmon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 September 1951 (1951-09-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Harmon (gebore 2 September 1951) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fear and Loathing in Las Vegas (1998), Freaky Friday (2003), en Chasing Liberty (2004), en in die televisiereeks NCIS (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy